Winter landskap met ñ plato by Clarens Oos Vrystaat.

Views: 99

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2019 at 6:14am

Jul kommentare word waardeer. Ek neem gewoonlik al my landskap foto's met my 18/200 mm lens. Geniet die dag!

Comment by Johan Ayres on August 12, 2019 at 8:21pm

'n Tipiese en pragtige Willie Schoombee foto.

Comment by Josef Steyn on August 12, 2019 at 4:35pm

Uitstekende landskap Willie.

Comment by Magda vd Merwe on August 12, 2019 at 4:29pm

Willie dis pragtig

Comment by Tersia Weitsz on August 12, 2019 at 2:20pm

Dis sooo n mooi foto Willie, ek wil dit stadig stukkie vir stukkie bekyk!

Comment by Elna Geringer on August 12, 2019 at 2:03pm

Ek ditto met alles reeds genoem Willie. Dis bitter mooi 

Comment by Doretha Kock on August 12, 2019 at 12:40pm

Pragtige foto, Willie.

Comment by Johan de Beer on August 12, 2019 at 12:15pm

Puik landskapfoto Willie , ek hou veral ook van die natuurlike gevoel sonder te veel verwerking?

Comment by gabriel parsons on August 12, 2019 at 12:07pm

n Prag toneel!! Skitterend geneem Willie

Comment by Rika Schoeman on August 12, 2019 at 11:31am

Jy het die landskap baie mooi vasgevang met ryk kleure en 'n goeie voor- middel- en agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html