Ou geroeste sinkplate met golwende lyne en vorms, word as agtergrond dekor by ñ teater waar kunstenaars, veral sangers optree.

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 15, 2019 at 2:43pm

mooi foto

Comment by Doretha Kock on August 15, 2019 at 1:53pm

Treffende foto, Willie.

Comment by Willie Schoombee on August 15, 2019 at 6:36am

Baie dankie vir elkeen wat kommentaar gelewer het, waardeer.

Comment by Rika Schoeman on August 15, 2019 at 6:36am

Die kleure is baie mooi en jy het dit goed raakgesien en vasgevang Willie.

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 9:54pm

Willie ek hou van die tekstuur, lyne en kunstige effek.

Comment by Johan Ayres on August 14, 2019 at 9:29pm

Oorspronklik, 'n mooi foto uit niks gemaak.

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2019 at 5:57pm

Briljant Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 4:11pm

Mooi Willie. Het jy noise opgesit?.

Comment by gabriel parsons on August 14, 2019 at 4:11pm

Baie mooi willie

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 3:38pm

Dit is tekstuur, maar miskien kom die lyne sterker oor. Dit maak egter nie saak nie, want dis 'n pragtige foto. Die lig val ook goed op die voorste plaat as fokuspunt. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html