Tekstuur soos gesien in die natuur, sandsteen rotsformasies by Golden Gate.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 18, 2019 at 12:07pm

Puik Willie

Comment by Willie Schoombee on August 16, 2019 at 6:22am

Ek sê baie dankie vir elkeen se kommentaar gelewer. Baie mooi dag vir almal!

Comment by Johan Ayres on August 15, 2019 at 6:18pm

Wow, weereens oorspronklik en 'n uiters treffende foto.

Comment by Magda vd Merwe on August 15, 2019 at 5:55pm

Partykeer moet n mens niks verander aan n foto nie

en dis die foto van jou Willie. Besonderse foto

Comment by Rika Schoeman on August 15, 2019 at 3:17pm

Die tekstuur is baie interessant, maar ook die kleurvariasies wat daarin voorkom. Baie goed raakgesien Willie.

Comment by Doretha Kock on August 15, 2019 at 2:33pm

'n Interessante en pragtige tekstuur foto, Willie.

Comment by Mark on August 15, 2019 at 2:04pm

Baie mooi tekstuur foto

Comment by Albertyn Potgieter on August 15, 2019 at 11:36am

Well done Willie! Pragtig skerp en baie mooi versadigde kleur!!

Comment by gabriel parsons on August 15, 2019 at 11:28am

Baie mooi willie

Comment by Gerrie Lambrechts on August 15, 2019 at 9:35am

Mooi gesien en geneem.  Jy is oplettend.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html