Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:10pm

Skitterend Jan!

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 18, 2018 at 8:27am

uitstekend. Dit kos baie geduld en tydsberekening. Daardie vlerke staan nie lank stil nie

Comment by Willie Schoombee on January 18, 2018 at 7:14am

Die woord is PUIK Jan, besondere foto met pragtige agtergrond wat jou Skoenlapper mooi laat uitstaan. WD! 

Comment by Johan Ayres on January 17, 2018 at 8:07pm

Pragtig, Jan.

Comment by Anita du Toit on January 17, 2018 at 5:19pm

Mmmm jy wys my hoe dit gedoen moet word ne :-0 sommer grappie.. pragtig Jan!

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 2:48pm

Dis pragtig! Baie mooi detail met ryk en pragtige kleure. Mooi skerp van voor tot agter. Ook 'n baie goeie agtergrond. Miskien bietjie tight gecrop (soos hulle in goeie Afrikaans sê), maar verder 'n uitstekende foto.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:25pm

Skerp en kleurvol Jan.

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2018 at 1:22pm

Briljant Jan.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 17, 2018 at 1:00pm

Fokus nie so skerp soos ons jou foto's ken nie. Kleure en plasing is baie mooi.

Comment by Elsa crous on January 17, 2018 at 12:03pm

Goeie makro Jan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html