Hierdie is ñ gedeelte van die ateljee van Anton Smit Beeldhouer. Verwerk na S/W vir meer trefkrag.

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on February 13, 2019 at 3:31pm

mooi een Willie

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2019 at 5:46am

Aan elkeen wat kommentare gelewer het sê ek baie dankie. Ja die foto leen dit daartoe vir verskillende ander opsies. Wees paraat vandag en leef jou lewe voluit!

Comment by Susan on February 12, 2019 at 10:52pm

Dit werk goed so met die swart en wit. Gee dit meer inpak Willie. PRAGTIG

Comment by Johan Ayres on February 12, 2019 at 10:38pm

'n Goeie uitbeelding van die tema Willie.

Comment by gabriel parsons on February 12, 2019 at 7:06pm

Dit is baie goed gedoen willie wat christa se maak sin

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:41pm

Foto is uitstekend in swart en wit, Willie. (Net 'n voorstel  ... indien jy die boonste gedeelte sou sny tot net onder sirkelvormige strukture, gee dit vir my meer trefkrag en eenvoud).

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:27pm

Omdat jy 'n lae hoek gebruik het, kry mens die gevoel van hoe hoog die pilare is. Ek hou ook baie van die verwerking Willie! 

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:50pm

Oulik gedoen Willie. Dit laat my nogal dink aan die eertydse negatiewe van foto's

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:45pm

Goed beplan en geneem, Die wit is amper oor belig.

Comment by Tina le Grange on February 12, 2019 at 1:40pm

Willie, die wit deur is 'n goeie fokuspunt.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html