Wanneer die son so te sê onder is en onweerswolke saampak oor ñ lae lig landskap, erken ons die grootsheid van die natuur en die skepping se prag en spoedig sal dit donker wees!!

Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 14, 2019 at 9:31am

Dankie Willie, so waar en dis 'n PUIK foto.

Comment by Doretha Kock on February 14, 2019 at 8:54am

'n Pragtige foto, Willie en mooi verwoord.

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2019 at 7:13am
Dankie vir jul kommentare, elkeen daarvan word waardeer. Mag jul dag geseënd wees!
Comment by Christa Snyman on February 13, 2019 at 4:45pm

Sjoe, dis so mooi!

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2019 at 12:45pm

Pragtige kontras tussen blou en geel en 'n baie mooi foto Willie.

Comment by Adriaan Loots on February 13, 2019 at 9:08am

Pragtige toneel wat jy hier vasgevang het Willie.

Comment by Elna Geringer on February 13, 2019 at 9:04am

Dittomet dit wat reeds genoem is Willie

Comment by gabriel parsons on February 13, 2019 at 8:31am

n Pragtige toneel Willie baie goed geneem

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2019 at 8:05am

Oe! dit is ’n moet afneem foto.  Pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2019 at 7:26am

Die kleure kom hier nog mooi uit, pragtig Willie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html