Pa het mos gesê ons kan met die vissie speel?

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:54am

EN GENIET HULLE DIT NIE 

Comment by Magda vd Merwe on January 7, 2018 at 12:55pm

Baie dankie almal.

Comment by Pieter Steyn on January 7, 2018 at 7:17am

Mooi een - hou van die skelm loer

Comment by Christa Snyman on January 6, 2018 at 9:51pm

Baie oulike oomblik vasgevang, die loer maak die foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 6, 2018 at 6:32pm

Mooi skerp foto.

Comment by Tersia Weitsz on January 6, 2018 at 5:15pm

Baie mooi skerp en goeie foto Magda, ek hou ook van die fiets wat saam in die water is en die regterkantste outjie met die vis in die hand

Comment by gabriel parsons on January 6, 2018 at 3:46pm

Mooi Magda

Comment by Linda Erasmus on January 6, 2018 at 3:28pm

tog te oulik , hou van die wat so half loer

Comment by Anita du Toit on January 6, 2018 at 3:08pm

En sommer met die fiets gaan "swem".. pragtig Magda!

Comment by Dine Potgieter on January 6, 2018 at 2:02pm

Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html