Tema - vakansie

Hulle woel om die boot in die water te kry

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on Sunday

Dit kan nogal 'n gestoei afgee om so 'n boot in die water te kry. Pragtige aksie.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

'n Lekker vakansietoneel. maar die vertikale donker strepe middel bo pla. Dit trek sterk aandag weg van die onderste derde. Die onderste derde is iook bietjie laag in kontras en kleur. Ek dink dis agv harde son, of dat die foto nie optimaal verwerk is nie.

Comment by Elna Geringer on Saturday

Die aksie kan 'n fotograaf nogal besig hou. Mooi gedoen Pieter

Comment by Anita du Toit on Saturday

Dis 'n yslike boot! Mooi foto met die druppels wat mooi beweging wys Pieter!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Aksie goed gevang

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html