Views: 82

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on January 15, 2018 at 6:20am

Baie dankie vir die kyk en kommentaar word waardeer. Anita ek het geen idee waarom die foto nie groot oopmaak nie - hy is beslis nie so klein gelaai nie

Comment by Christa Snyman on January 14, 2018 at 9:23pm

Te lekker! Mooi vakansiefoto, Pieter.

Comment by Anita du Toit on January 14, 2018 at 7:01pm

Ek sien die foto is so klein op volgrootte, maar hier is dit mooi skerp. Die water is so 'n mooi sagte blou.. baie mooi vakansiefoto!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2018 at 6:27pm

Goeie een Pieter, hulle vorm mooi 3hoek. 

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2018 at 6:11pm

'n Uitstekende vaksnsie-foto! Dis pragtig, met 'n goeie komposisie.  Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2018 at 3:09pm

Lekker. Mooi foto Pieter

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2018 at 9:42am

Mooi - dit lyk lekker.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2018 at 7:40am

Lig bietjie skerp, maar goeie vakansie foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html