Sekerlik nie vir kritiek nie net in die gees van die tema!

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on January 18, 2018 at 5:31pm

Baie dankie almal dit word waardeer!

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:31pm

Ditto met Johan, lol.

Comment by Doretha Kock on January 18, 2018 at 12:23pm

Uitstekende tema foto. Sekerlik die begin van alle vervoer.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 18, 2018 at 11:37am

oulik!!

Comment by Anita du Toit on January 18, 2018 at 9:51am

Ai dit is lekker sports!! Goeie vervoermiddel hy moet net nie steeks raak nie :-)

Comment by Gerrie Lambrechts on January 18, 2018 at 8:13am

Mooi skerp foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 18, 2018 at 8:04am

‘n Uitstekende foto vir die tema!

Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2018 at 8:02am

Oulik Gabriel

Comment by Willie Schoombee on January 18, 2018 at 7:22am

Dit is ñ Edel vervoermiddel Gabriel, pragtige tema foto. WD!

Comment by Elna Geringer on January 18, 2018 at 4:30am

Dit pas perfek by ons tema en dit lyk of sy nogal groot pret gehad het

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html