Dankie vir kommentaar op die "The Heads" foto.

Hierdie foto is nie op die ideale tyd van die dag geneem nie, en ek hoop nie die swart het my gepooitjie in die helder lig nie?

Views: 30

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 9:26am

Mooi geplaas, die kleur vd veertjies is pragtig.

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:09am

Dit het vir jou mooi gesit vir ñ pragtige foto Rika!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:30pm

Jou foto is Baie Mooi Rika, die kleure is goed en so ook die oog kontak.!

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 6:18pm

Rika die eenvoud staan voorop met goeie komposisie en heelwat detail behou.

Het jy vinnige sluiterspoed gebruik?

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 4:38pm

Ten spyte van die lig, is hierdie foto baie suksesvol en pragtig. Mooi eenvoud met goeie kontras. Die kleure is ook goed versadig. Goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 4:22pm
Mooi gedoen Rika
Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 12:47pm

Seker een van die geveerdes wat die minste "fans" het ags hulle ander se neste kan plunder en die kleintjies op vreet. Maar hulle is die koddigste geveerdes om dop te hou met 'n soort arrogante dapperheid aan hulle houding

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 11:44am

Genoeg detail Rika. Mooi foto. Lekker skerp.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html