Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 7, 2019 at 10:02pm

....en dit nogal op die mooie spekboompie.

Pragtige foto Elsa; goeie beligting. Ek stem saam dat jy die takkie regs kan uithaal indien jy 'n redigeerprogram het.  Doe so voort!

Comment by Hennie Cronjé on May 7, 2019 at 5:32pm

Dis pragtig! In alle opsigte uitstekend uitgevoer.  Hierop kan jy trots wees!

Comment by Josef Steyn on May 7, 2019 at 2:58pm

Dit kan kwalik beter Elsa. Regtig uitstekend.

Comment by Elna Geringer on May 7, 2019 at 1:43pm

Vir meer fokus op 'n baie goeie element, kan die takkie regs maar uit kom. Verder het jy skerp detail teen 'n mooi agtergrond en kry by my vol punte Elsa

Comment by Tersia Weitsz on May 7, 2019 at 1:30pm
Baie mooi skerp met goeie agtergrond, WD Elsa
Comment by Gerrie Lambrechts on May 7, 2019 at 12:59pm

Pragtige skerp foto, mooi geneem.  Ek sou dalk die takkie regs uithaal.

Comment by Magda vd Merwe on May 7, 2019 at 11:40am

Hallo Elsa goed om jou weer te sien.

Pragtige skerp foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html