Baie dankie vir almal se kommentare op my foto van gister. Ek het die takkie regs in die foto gehou vir n bietjie balans.
Hierdie is vrugte wat ek bymekaar gesit het, lekker gespeel.

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on August 12, 2018 at 10:14am

wow Magda dis werklik 'n kunswerk uit die boonste lense, weti wat jy dit noem of hoe gedoen maar uiters WG

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:09pm

Skitterende verwerking en pragtige kleure, Magda.

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:45pm

Oulike verwerking Magda.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 10, 2018 at 7:23pm

mooi kreatief

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:11pm

Baie kreatief goed opgestel en uitgevoer - mooi een Magda

Comment by Willie Schoombee on August 10, 2018 at 5:16pm

Interessant en baie goed uitgevoer Magda, beslis iets wat jou laat wonder oor die Kiwivrug/lemoen??

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 5:00pm

Wat noem mens die proses van verwerking Magda? Ek sal dit graag wil google... LOVIT!

Comment by gabriel parsons on August 10, 2018 at 12:54pm

Pragtig Magda uitstekend gedoen

Comment by Carl Joubert on August 10, 2018 at 12:26pm

Baie slim gedoen Magda, trek beslis aandag.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2018 at 12:23pm

Jy is elke dag meer kreatief, pragtig Magda. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html