Baie dankie vir almal se kommentare op my foto van gister. Ek het die takkie regs in die foto gehou vir n bietjie balans.
Hierdie is vrugte wat ek bymekaar gesit het, lekker gespeel.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on August 10, 2018 at 11:57am

Baie kreatief!

Comment by Susan on August 10, 2018 at 11:31am

Mmmm, wonder hoe sou dit gesmaak het as jy vrugte slaai maak daarmee.

OULIKe idee en pragtig uitgevoer. Mooi helder foto wat dadelik mens se aandag trek. PRAGTIG

Comment by Tersia Weitsz on August 10, 2018 at 11:12am

Lekker gespeel hier Magda, oulik die kiwi en suurlemoen in die helder lemoenskil, mooi agtergrond, maar wonder oor die 'in die lug hang'.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html