'n "Kite-Surfer" het 'n skerp draai gemaak dat die water spat! Op volgrootte is fokus skerper.

Views: 68

Albums: Aksie

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:11pm

Baie mooi

Comment by Tina le Grange on February 12, 2018 at 11:48am

Baie goeie aksie en komposisie Christa met mooi 'bevrore' water seker vanweë 'n vinnige sluiterspoed.

Comment by Christa Snyman on February 10, 2018 at 7:52pm

Baie dankie aan elkeen van julle vir die kyk en kommentaar, waardeer.

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:24am

Uitstekend Christa BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:38am

Puik Christa net betyds gevang.

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:16am

Pragtige aksie vasgevang

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 8:01am

Op volgrootte is dit pragtig skerp. 'n Pragtige aksiefoto met mooi kleure en net die regte hoeveelheid eenvoud. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:40am

Sommer ñ lekker sportfoto met genoeg aksie daarin Christa. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html