Vaalrivier..

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on February 17, 2018 at 9:11pm

Dankie vir elkeen van jul...ek waardeer jul!

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:09pm

Goue medalje vir jou goue foto!

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:28pm

Pragtige foto Karen

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 2:07pm

Dit is baie mooi, die kleure, diepte en weerkaatsings.  Sommer 'n hele pakket.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:16am

UITSTEKEND 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:30am

Skitterend baie goed beplan en mooi geneem.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2018 at 7:52am

Die lig maak hierdie foto - dis pragtig. Mooi diepte met pragtige kleure en skerp fokus. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2018 at 7:44am

Karen, baie baie mooi jou hoek en foto

Comment by Rassie van Graan on February 14, 2018 at 6:53am

Mooi Karen!  Dink altyd aan kleintyd se vat aan die ore aan die oorkant om te voel of ek nie 'blikore' gekry het nie!  Mooi diepte perspektief!

Comment by Vida van Schalkwyk on February 14, 2018 at 6:28am

well done, wow!!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html