Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:29am

Pragtig Anita

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2018 at 11:08am

baie mooi

Comment by Linda Erasmus on February 10, 2018 at 8:23am

baie mooi foto

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:21am

Son en see, pragtig Anita

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 7:55am

Dis pragtig met baie mooi lig en kleure.  Ook 'n goeie komposisie met die son mooi eksentries geplaas. Jy kan die boonste vyfde (lug) bietjie donkerder maak, veral na links. Verder baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:34am

Mooi in die son ingeneem wat goeie silhoeëtte tot gevolg het met pragtige branders. Baie mense is bang om in die son in te neem en kyk nou jou mooi foto. 

Comment by Christa Snyman on February 9, 2018 at 11:02pm

Pragtige foto en kleure, branders mooi gevries, Anita.

Comment by Neville Hein on February 9, 2018 at 8:46pm

Druppels en branders mooi vasgevang Anita.

Comment by Josef Steyn on February 9, 2018 at 7:32pm

Goed gedoen Anita.

Comment by Dine Potgieter on February 9, 2018 at 7:06pm

Baie mooi - veral die druppels.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html