Tema: Weerkaatsing.

Abstrakte weerkaatsing van ñ woonhuis in die water by Jongensfontein.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on July 18, 2017 at 7:51am

Ek sê baie dankie vir jul kommentare, waardeer elkeen daarvan. Vrede en vreugde op jul pad vandag!

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:39pm

Wow daai groen strepie doen die ding!!! WD Willie!

Comment by Dine Potgieter on July 17, 2017 at 9:29pm

Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on July 17, 2017 at 8:17pm

Ek dink juis die feit dat jy slegs die weerkaatsing gebruik het, maak hierdie foto iets anders en besonders.

Comment by Neville Hein on July 17, 2017 at 7:18pm

Baie mooi Willie.

Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:42pm

Pragtig Willie

Comment by Marenschia Goosen on July 17, 2017 at 4:48pm

Baie mooi

Comment by Hans Myburg on July 17, 2017 at 4:18pm

Baie mooi geneem.

Comment by Albertyn Potgieter on July 17, 2017 at 3:45pm

Baie goeie abstrak Willie! Die groen strepie laat my wonder wat dit kan wees??

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 3:35pm

Kleure en beweging in die water is baie mooi.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html