Tema Weerkaatsing Kwaggas

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on July 20, 2017 at 9:59am

Baie dankie aan almal vir die loer en kommentaar. Hennie is reg, die ander een was 'n hele entjie terug, tog het die weerkaatsing gewys.

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:40pm

Ja jy laat ons 2x kyk ne!!! WD!

Comment by Dine Potgieter on July 17, 2017 at 9:28pm

Pragtig!

Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:42pm

Doretha dis absoluut pragtig

Comment by Marenschia Goosen on July 17, 2017 at 4:46pm

Weerkaatsings baie mooi

Comment by Hans Myburg on July 17, 2017 at 4:17pm

Eeen gool foto,mooi.

Comment by Albertyn Potgieter on July 17, 2017 at 3:42pm

Baie oulik ..... 1 Zebra, 1 skaduwee en 2 weerkaatsings. Makes u think ..... does'nt it?? Goed gesien

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 3:36pm

Mooi Doretha.

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:52pm

Een dier met twee weerkaatsings!! Ek sien darem die tweede een se hoewe uitsteek aan die bokant. Die foto is baie goed uitgevoer en pragtig. Mooi eenvoud en kleure. Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:12pm

Hmmmm.......jy laat my nou omtrent wonder waar is die 2de een????? Oulik gedoen

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html