Tema Weerkaatsing van Glas

Hierdie is die eerste keer waar ek met glas op 'n spieël gespeel het om weerkaatsing te kry. Ek het geen idee of dit suksesvol was nie en ek hoor graag by almal wat die tegniek al bemeester het

Ek het geen filters gebruik nie. Die foto is in RAW geneem en ek het met daardie "sliders" hierdie effek gekry

Canon 7D MK II met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 26 mm
Tyd 1/30 sec
f/22
ISO 1600
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 41

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Albertyn Potgieter on July 17, 2017 at 3:33pm

Verseker suksesvol Elna. Well done!! Pragtige komposisie

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:58pm

Dis pragtig en baie suksesvol - beginner's luck? Die foto is egter uitstekend uitgevoer en jare lange ervaring skyn hier deur! Baie goed gedoen.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html