Tema Weerkaatsing van Glas

Hierdie is die eerste keer waar ek met glas op 'n spieël gespeel het om weerkaatsing te kry. Ek het geen idee of dit suksesvol was nie en ek hoor graag by almal wat die tegniek al bemeester het

Ek het geen filters gebruik nie. Die foto is in RAW geneem en ek het met daardie "sliders" hierdie effek gekry

Canon 7D MK II met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 26 mm
Tyd 1/30 sec
f/22
ISO 1600
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 41

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 18, 2017 at 2:38pm

Baie dankie aan elkeen wat kom kyk en krit het

Comment by Pieter Steyn on July 18, 2017 at 6:29am

baie mooi een

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:44pm

Uitstekende resultaat gekry Elna!

Comment by Dine Potgieter on July 17, 2017 at 9:25pm

Baie mooi!

Comment by Neville Hein on July 17, 2017 at 7:16pm

Pragtige foto Elna.

Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:46pm

Elna dis ongelooflik mooi, baie goed gedoen.

Comment by Marenschia Goosen on July 17, 2017 at 4:37pm

Wow. Pragtig Elna

Comment by Willie Schoombee on July 17, 2017 at 3:45pm

Ja nee ek stem dit is baie goed gedoen Elna!!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 3:43pm

Skitterend Elna, jy is ’n pro!!!!

Comment by Linda Erasmus on July 17, 2017 at 3:39pm

mooi !

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html