Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto - waardeer dit

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on August 21, 2018 at 8:21pm

Baie gepas vir die wintertema, hou van die mistigheid, gee lekker atmosfeer aan foto.

Comment by Tina le Grange on August 21, 2018 at 5:54pm

Goeie tema-foto Pieter; voel vir my ek wil sommer my jas gaan aantrek.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 21, 2018 at 1:43pm

Mooi Pieter.

Comment by Rika Schoeman on August 21, 2018 at 1:17pm

Dit lyk mistroostig, maar dis 'n foto vol atmosfeer. Goed gedoen Pieter.

Comment by Theresa Botma on August 21, 2018 at 1:14pm
Kan die koue voel. Mooi.
Comment by Susan on August 21, 2018 at 11:21am

Ja nee wat, lyk sommer nat en mistroostig. MOOI

Comment by Josef Steyn on August 21, 2018 at 10:34am

Goeie winterfoto Pieter.

Comment by jan jordaan on August 21, 2018 at 9:42am

PRAGTIG 

Comment by gabriel parsons on August 21, 2018 at 9:17am

Baie mooi Pieter

Comment by Hennie Cronjé on August 21, 2018 at 8:47am
Pragtig! Die mis kom baie mooi oor. Jty kan oorweeg om hierdie foto in portret formaat te sny met meer spasie voor die bok as agter hom.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html