Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2019 at 2:53pm

Fantastiese foto.

Comment by Josef Steyn on January 15, 2019 at 1:59pm

Defintief 'n goeie temafoto Riaan.

Comment by Tersia Weitsz on January 15, 2019 at 10:24am

Pragtig Riaan

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2019 at 7:38am

Dis pragtig! mens sien hier weer hoe sterk rooi aandag trek. Dit gee hierdie foto iets spesiaals, Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on January 15, 2019 at 6:42am

Riaan jy het die voorkant van die boot goed ge-isoleer van die res en perfek gekonsentreer op die rooi vir die tema....W/D my vriend!!

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2019 at 6:14am

Sterk kleure met die rooi wat defnitief uitstaan. Mooi.

Comment by Elna Geringer on January 15, 2019 at 4:51am

Lieflik Riaan

Comment by Johan Ayres on January 14, 2019 at 11:03pm

Pragtige helder kleure en baie mooi tema foto Riaan.

Comment by Susan on January 14, 2019 at 10:01pm

AAAAA, en hier slaan jy my vir 'n 10. Goed om te sien jy waag jou hand aan bietjie ander foto's ook en die Tema's.

PUIK TEMA FOTO met mooi focus en lekker helder kleure. Pragtig Riaan

Comment by Anita du Toit on January 14, 2019 at 8:53pm

Perfek gedoen Riaan..Pragtig!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html