Ou Fort in Corfu Town

Views: 27

Albums: Corfu

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda Huisamen on September 18, 2013 at 8:58pm

Mooi

Comment by Tina le Grange on September 18, 2013 at 8:16pm

Dankie Pieter en Elizma

Liz, Min het ek geweet toe ons oorsee was, dat Anita met die briljante idee van Temas sou kom, maar ek moet sê ek het nog baie om te leer oor beligting.

Comment by Elizma Fourie on September 18, 2013 at 4:59pm

Mooi Tina

Comment by Liz on September 18, 2013 at 4:52pm

Pragtige tema foto Tina. Die diepte wat dit verskaf met die mense doer is wow.

Comment by Pieter Steyn on September 18, 2013 at 4:28pm

baie mooi een Tina

Comment by Tina le Grange on September 18, 2013 at 4:13pm

Dankie Anita en Hennie;  ek het die burn-tool gebruik maar dit was seker te min.  Sal verder toor.  Dankie vir die Photoshop-lessie Hennie.

Comment by Tina le Grange on September 18, 2013 at 4:12pm

Baie dankie Gerrie;  ek het 'n paar keer die liniaal verstel deur op die middel van die koepel te konsentreer, maar ek stem saam as mens ondertoe kyk lyk dit nog effe skeef.  Seker die ou gebou  :-)

Comment by Hennie Cronjé on September 18, 2013 at 2:17pm

Baie mooi en goed gedoen met mooi diepte. Jy kan met die burn tool oor die wolke verf om hulle bietjie meer kontras te gee. Stel dit op midtones teen 10%. Veral die donker dele in die wit kan donkerder. As ek so na al jou toerfoto's kyk, herleef ek so dikwels toere in Europa wat ons in die verlede beleef het. Baie dankie vir al jou foto's.

Comment by Anita du Toit on September 18, 2013 at 1:39pm

 Pragtige kontras, jammer die lig was bietjie skerp

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2013 at 1:34pm

Baie mooi foto. Ek weet nie of ek reg kyk nie, lyk of die anti-kloksgewys kan sak.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html