Naby my huis is 'n natuur reservaat waar dit so 2 jaar gelede erg gebrand het, maar die Piempiempies gooi hulle sade uit en hierdie het bo-op gebrande hout geval.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 13, 2019 at 3:48pm

Pragtig Riaan

Comment by Rassie van Graan on July 11, 2019 at 6:20pm

Baie interessant en besonders!

Comment by Liz on July 11, 2019 at 4:22pm

Interesting...

Comment by jan jordaan on July 11, 2019 at 1:55pm

BAIE DANKIE RIAAN, JY MAAK ALTYD MY DAG MET JOU FOTOS, UITSTEKEND 

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2019 at 8:52am

En daar gaan die wortel!  Riaan jy sien al die klein en interessantste goed raak en jou kennis van die plante en goggas is ongelooflik.  Pragtige foto

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2019 at 8:46am

Baie interessant.  Mooi foto, dankie dat ons nog iets oor die natuur kan leer.

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2019 at 6:59am

Dit is baie interessant, dankie Riaan vir die deel van die foto!

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2019 at 6:14am

Mooi geobserveer en gedokumenteer. Mooi skerp met pragtige kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Tina le Grange on July 10, 2019 at 9:19pm

Baie treffend Riaan met mooiste helder kleure en inligting wat ek glad nie ken nie.

Dankie dat jy vir ons altyd met sulke besondere kennis deel.

Comment by Johan Ayres on July 10, 2019 at 8:46pm

Jy sien die interessantste goed raak en maak baie mooi foto's daarvan.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html