Laat weet asb watter van die 2 formate werk beter.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on August 13, 2018 at 4:13pm

Baie dankie vir die loer Dine, Christa, Anita, Bruwer, Pieter en Jan

Comment by jan jordaan on August 13, 2018 at 9:05am

PRAGTIG 

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:34am

Baie mooi een Carl - moeilik om te kies tussen die twee

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 10:59pm

Beide foto's is pragtig in eie reg en hier hang dit af wat jy self verkies Carl. Die onderste foto is my keuse bloot omdat dit skerper is en nie die blurr op die visvanger se primere vere so duidelik wys nie. Hou aan om Gary Player se raad te volg, dit werk:-))

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 10:08pm

Die ou se oe was groter as sy maag!! Altwee is tops Carl!

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 9:07pm

Puik foto, Carl. Verkies onderste een met die pragtige weerkaatsing.

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:25pm

Uitstekende foto! Ek verkies die boonste - 'n spieelbeeld is altyd 'n oulike "hat-trick" maar hier trek dit die aandag bietjie van die sterk storie af.

Comment by Carl Joubert on August 12, 2018 at 7:49pm

Baie dankie vir die loer en terugvoer Carol, Donald, Magda en Riaan. Riaan dis maar regte plek, die regte tyd. Ek en Pieter spandeer nogal baie ure langs die rivier. Soos Gary Player gese het " the more you practice, the luckier you get" :)

Comment by Riaan on August 12, 2018 at 6:51pm

weer 'n baie geslaagde en besonderse een Carl. jou tydsberekening begin nou verdag raak. ek dink jy kommunikeer telepaties met die diere om hierdie regtig verstommende aksie foto's die laaste tyd

Comment by Magda vd Merwe on August 12, 2018 at 3:34pm

Carl dis n briljante foto, ek verkies die onderste foto

want die spielbeeld is fantasties 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html