Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:05pm

Allerpragtig - daar werk 'n paar goed reg in die foto - veral tydsberekening en komposisie.

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:44pm

Perfekte tydsberekening, puik foto!

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:07pm

Snap...puik werk Carl.

Comment by Carl Joubert on October 12, 2018 at 3:57pm

Baie dankie vir die terugvoer Adriaan, Dawid, Donald, Doretha, Albertyn, Rika, Willie, Hennie, Josef, Elna en Tina.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 3:32pm

Carl, weer eens super puik!!

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:52pm

Ditto met alles reeds genoem Carl

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 2:36pm

Goeie tydsberekening en aksie Carl

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 11:55am

Baie goed gedoen! Dis pragtig met die foto net op die regte tydstip gedoen. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:08am

Carl die abstrakte weerkaatsing vertoon pragtig, baie mooi foto!!

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 10:15am

Pragtige weerkaatsing en ek hou ook van die fyn druppels wat spat na links.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html