Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2020 at 4:06pm

Goeie foto Hannes!

Comment by Hannes Claassens on January 15, 2020 at 1:21pm

Baie dankie almal, nee hy was nie agter glas nie, as julle my fotos volg sal julle sien ek spandeer baie tyd in die veld en werk baie naby met my "modele". Die een was in Marloth park geneem. 

Comment by Mark on January 15, 2020 at 1:15pm

Jy het hom baie goed geneem, siende dat hy heelwaarskeinlik agter glas was.

Comment by Pine on January 15, 2020 at 1:04pm

Hannes ek hoop hy was agter ń glas, want dit lyk of jy baie naby was met ń makro lens

Comment by Pine on January 15, 2020 at 12:54pm

Puik geneem Hannes!! Die fokus op die kop, oog en tong is baie mooi skerp.

Comment by Josef Steyn on January 15, 2020 at 12:45pm

Jy is baie dapper!! Mooi geneem. Eerste keer dat ek een sien.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2020 at 12:21pm

Uitstekend geneem met pragtige skerp focus, goed gedoen ook met die kleur.

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2020 at 11:17am

Ek het nog nooit van so 'n slang gehoor nie, maar dis pragtig! Daardie ogie en tongetjie hou mens se aandag vas. Die foto is werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp met uitstekende beligting en baie mooi kleure. Die swart agtergrond verskaf goeie kontras (saam met eenvoud). Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html