Toe het ek ook n foto waar mens die Bottergatjie mooi kan sien Josef. En nog n miertjie wat saam eet.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 23, 2020 at 5:55pm

PRAGTIG, "love dit"

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:17pm

Super skerp met pragtige detail Magda. Die volle detail is hier op die Bottergat en die agtergrond mooi skoon. So 'n tipiese "Magda" foto........

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:54am

Baie mooi en goed gedoen Magda

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:12am

Mooi foto met goeie fokus op die tiptol en agtergrond werk mooi soos ...

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:54am

Baie mooi een Magda

Comment by Pine on May 22, 2020 at 8:48pm

Uitstekend geneem Magda!! Baie skerp, mooi kleure puik agtergrond en ń mier as bonus.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 8:06pm

Uitstekend en die miertjie kom loer ook.

Comment by Rassie van Graan on May 22, 2020 at 6:43pm

Ons het kleintyd die outjie 'Piet Patat' genoem nav sy roep.  Pragfoto!

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:41pm

Pragtige skerp fokus, mooi veerdetail en mooi agtergrond, Magda.

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:39pm

Pragtige foto Magda. Ek sien jy en Josef is op dieselfde golflengte - 'bottergatte'.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html