Om lief te wees vir iemand, bly by mekaar maak nie saak wat is die omstandighede nie.
Baie dankie vir almal se kommentare op my foto's.
Dankie Josef, waardeer baie.
Ek het die een verander na water verf.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 21, 2020 at 10:29pm

Oulik - sal interessant wees om 'n titel uit te dink!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2020 at 5:11pm

Uitstekende verwerking Magda, jy kan regtig aansoek doen om boeke se omslae te doen.

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2020 at 3:36pm

Pragtig, Magda. Dis baie belangrik wat jy daar skryf. Hierdie kunswerk is regtig baie mooi. Dit hou mens goed besig, want mens kan baie daarin lees. Mooi!

Comment by Susan on May 21, 2020 at 1:24pm

Jy het nou lekker gespeel hier nê. MOOI SAAMGESTEL. Pragtig Magda

Comment by Neville Hein on May 21, 2020 at 12:10pm

Mooi verwerkte foto Magda.

Comment by Tersia Weitsz on May 21, 2020 at 11:17am
Misterieuse en prag foto, regte storieboek omslag
Comment by Pine on May 20, 2020 at 8:33pm

Verseker baie dramaties. Weereens Puik gedoen Magda!!

Comment by Josef Steyn on May 20, 2020 at 8:22pm

Hulle handhaaf sekerlik nie veilige agfstand nie en buitendien het die president gese "Kissing is out"!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html