Laat weet my of die Bokeh te sterk is links.
Hoop almal is nog veilig en gesond.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 30, 2020 at 3:19pm
Ek hou daarvan!
Comment by Gerrie Lambrechts on May 29, 2020 at 5:26pm

Pragtige skerp foto.

Comment by Pieter Steyn on May 29, 2020 at 6:02am

Mooi een Magda - stem saam met Dine

Comment by Dine Potgieter on May 28, 2020 at 10:42pm

Baie mooi - beoordeelaars sal waarskynlik verskil tov of dit die aandag van die voeltjie af trek of nie - ek dink dit doen dalk tog 'n bietjie.

Comment by Pine on May 28, 2020 at 9:24pm

Sjoe, dit is Pragtig en superskerp en Puik verwerk Magda!!

Comment by Tina le Grange on May 28, 2020 at 6:30pm

Magda die tweetjies is pragtig saam by die appel.

Goeie primer en sekondêr

Ek het jou foto horisontaal omgedraai soos Susan en Elna voorstel en dit lyk vir my ook beter met die rooi regs. (ek het weer jou foto afgehaal van my rekenaar)

Comment by Hennie Cronjé on May 28, 2020 at 2:27pm

Pragtig! Die bokeh links is sterk, maar visueel is dit nie sterker as die geel van die appel nie. Gevolglik trek dit nie mens se aandag uit die foto uit nie. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on May 28, 2020 at 2:18pm

Ek wil nogal met Susan saam stem. Die voorste Glasogie is perfek in fokus maar ek wonder oor die "sirkels"wat ook daar teenwoordig is. Het jy so geneem of so verwerk Magda?

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 28, 2020 at 2:10pm

pratig en dankie vir besortheid

Comment by Josef Steyn on May 28, 2020 at 1:59pm

Ttreffend mooi Magda. Vir my is die plasing van die bokeh net treg.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html