Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige foto van die voël in vlug!

Comment by Carl Joubert on Friday

Baie dankie vir die terugvoer Elna, Hennie, Willie, Josef, Herman en Tina.

Comment by Tina le Grange on Thursday
Volskerm nog beter! Die oog-grimmering en spesiale rooi lipstiffie gee ekstra oemf!!
Comment by Herman Swanepoel on Thursday

mooi gedoen Carl.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Netjies gedoen Carl.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Dit is ñ pragtige foto in vlug Carl. WD!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Uitstekend! 'n Pragtige foto wat jy in alle opsigte baie goed uitgevoer het. Mooi!

Comment by Elna Geringer on Thursday

 GryskopMeeu in vol vlug met kos indie bek.WD Carl

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html