Die bokke is in ’n kamp. Hy staan op sy agter pote om takke af te breek.

Die bokke is in ’n kamp. Hy staan op sy agter pote om takke af te breek.

Ek plaas foto onder om sy horings ten volle te sien.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 1:17pm

Puik en pragtig, Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:04pm

Dankie Willie, Tina, Josef, Christa en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 10:09am

Pragtige foto Gerrie

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:14pm

Mensig, maar dis vreeslike horings! Baie mooi, Gerrie.

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:23pm

Mooi Gerrie. Hy is 'n meneer van 'n bok!

Comment by Tina le Grange on September 12, 2017 at 5:21pm

Lyk of die haarkaapster gereeld naby is :-)

Baie mooi skerp, besondere horings en ek hou van die groen takkie in die bek.

Ek hoop jy het ook op die oog ingezoom.

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2017 at 3:30pm

Gerrie weer eens baie mooi detail in die bok se hare. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2017 at 1:48pm

Dankie Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on September 12, 2017 at 1:36pm

Beide foto's is baie mooi. DIe boonste een maak sterker indruk weens die inzoom en detail van naby. Baie goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2017 at 1:30pm

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html