Toe rus die ou grote.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Dankie Willie, Tina, Magda, Josef, Dawid, Christa, Donald en Doretha.

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtige foto, Gerrie!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday

pragtig. net n gedagte : die skadu trek effens aandag, wonder of dit nie bietjie ligter kan wees nie

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Ai dis die mooiste bok! Pragtige foto, Gerrie.

Comment by Dawid Roos on Wednesday

Baie mooi en skerp Gerrie...

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Ja-nee: eet is harde werk!

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Gerrie dis n pragtige foto

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Gerrie jy bêre die mooiste soos die beste wyn in die Bybel.

Weer eens skerp fokus en die sykant is ekstra treffend.

Jou opskrif is in die kol!

Veels geluk met jou pragtige foto in julle Strand se koerant; ek is baie trots op jou my sussie!

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Ek hou van hierdie een Gerrie en daardie baard wat so prominent is gee wonderlike karakter aan jou foto. Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:37pm

Dankie Marenschia, ja baie besonders en die baard wou ek eintlik hier gewys het.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html