Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

DIT IS PUIK VERWERK................

Comment by Carl Joubert on Sunday

Baie dankie vir die terugvoer Elna, Tersia, Hennie, Rika, Johan, Anita, Gerrie en Bruwer

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Dit lyk na 'n skildery en is pragtig gedoen Carl.

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Fantasties.

Comment by Anita du Toit on Saturday

Uitstekend Carl!

Comment by Johan Ayres on Saturday

Ek weet nie watter tegniek jy gebruik nie Carl, maar dit werk!

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Uitstekende verwerking en 'n baie mooi foto Carl.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Hierdie foto moet op volgrootte beoordeel word. Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Hierdie tegniek het definitief meriete.

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Net slurpe waar jy kyk.....pragtig

Comment by Elna Geringer on Saturday

Uitstekend Carl.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html