Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1600
Aperture Value 7.1
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on October 14, 2018 at 7:44am

Regte plek en tyd vir aksie foto. Goed gedoen Pieter.

Comment by Willie Schoombee on October 14, 2018 at 7:39am

So is mens en die maar ingestel op oorlewing Pieter, goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on October 14, 2018 at 7:21am

Aksie pragtig vasgevang

Comment by Herman Swanepoel on October 14, 2018 at 7:02am

Opskrif pas by die foto. Pragtig.

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 14, 2018 at 6:13am

Vistrek dis n goeie een Pieter

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html