Foto is geneem in Villiane-la-Juhel Frankryk. Wat 'n voorreg om by my kinders te kan kuier.

Views: 44

Albums: REIS

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on July 14, 2018 at 8:05pm

Wat 'n wonderlike voorreg, pragtig!

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:29pm

PRAGTIG 

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 5:23pm

Pragtig met die seuns iets besonders.

Comment by Elna Geringer on July 14, 2018 at 1:16pm

Sylvia, die foto het ritme en sterk atmosfeer. Daarmee saam word hier 'n storie vertel. Dis 'n ongelooflike mooi foto. Geluk hiermee en jy moet lekker kuier

Comment by Gerrie Lambrechts on July 14, 2018 at 1:11pm

Om ook hierdie fiets-ren af te neem ook groot voorreg.  Mooi foto.  Ons wil so bietjie meer Franse foto's sien. 

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2018 at 12:10pm

Min van ons kry hierdie geleentheid!!! Baie mooi en goed gedoen. Die twee seuns wat saamhardloop gee daardie ietsie ekstra. Mooi!

Comment by Rassie van Graan on July 14, 2018 at 9:27am

Puik!  Die groen vertoon mooi en kuier lekker!

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 14, 2018 at 9:25am

pragtige aksie en foto

Comment by gabriel parsons on July 14, 2018 at 9:03am

Goeie foto Sylvia

Comment by Tersia Weitsz on July 14, 2018 at 9:02am

Wow, mooi gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html