Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on April 14, 2019 at 10:14pm

Baie mooi!

Comment by Christa Snyman on April 14, 2019 at 9:34pm

Baie mooi temafoto, Elsa.

Comment by Tina le Grange on April 14, 2019 at 7:35pm

Elsa, lekker om weer jou foto's te sien, alhoewel ekself vir 'n geruime tydjie 'gedros' het.

Besondere foto; goed raakgesien - ek hou ook van die draai van die pad en die river wat saam-draai.  Die water is so mooi blou.

Comment by Willie Schoombee on April 14, 2019 at 3:21pm

Vanuit die hoogte vertoon jou rivier baie goed Elsa en dit is ñ goeie toevoeging tot die huidige rivier tema.

Comment by jan jordaan on April 14, 2019 at 3:03pm

PUIK 

Comment by Elna Geringer on April 14, 2019 at 12:55pm

Twee inleidende lyne wat die kyker se oog lekker lei na die draai vorentoe. Mooi Elsa

Comment by Gerrie Lambrechts on April 14, 2019 at 11:57am

Baie mooi Elsa, jy het goed beplan daar van uit die hoogte.

Comment by Hennie Cronjé on April 13, 2019 at 3:45pm

Dis 'n ongewone komposisie vir 'n rivier, maar baie suksesvol. Mooi kleure met skerp fokus. Die pad vorm 'n sekondêr. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html