Traliewerk oor 'n bergstroompie in die sederberge. Sommer so bietjie (glo ek) uit die boks gedink

Views: 137

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 6:06pm

Jy het baie goed gedoen om so ietsie anders op te tower.. pragtig!

Comment by Willie Schoombee on August 10, 2018 at 5:29pm

Kreatief beslis Cronje en dit het ñ baie goeie foto wat na die abstrakte neig aan jou besorg. Ek sien Igno het gisteraand oor kreatiwiteit gepraat en hierdie is ñ goeie voorbeeld.

Comment by Tersia Weitsz on August 10, 2018 at 5:21pm

Interessant en mooi Cronje

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2018 at 5:20pm

Lekker om jou weer hier te sien.  Oulike idee, mooi gedoen.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html