Traliewerk oor 'n bergstroompie in die sederberge. Sommer so bietjie (glo ek) uit die boks gedink

Views: 137

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Cronje Botha on August 11, 2018 at 8:30pm
Dankie Theresa en Tina.
Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 1:39pm

Baie goed raakgesien Cronje, beslis uit die boks gedink - ek hou van dit wat jy hier gedoen het. Die sluiterspoed was in die kol met die mooi effek wat jy van die watervalletjie gekry het.

Welkom terug in ons klas.

Comment by Theresa Botma on August 11, 2018 at 12:55pm
Hou van die ander hoek waaruit die foto geneem is.
Comment by Cronje Botha on August 11, 2018 at 12:03pm
Baie dankie Magda, Christa en Susan
Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:22pm

Dit werk nogal vir my. Hou van al die lyne wat jy mooi skerp in focus gekry het. PRAGTIG

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:47pm

Baie treffende foto Cronje, hou van die lyne wat oog dieper in foto lei.

Comment by Magda vd Merwe on August 10, 2018 at 9:07pm

Cronje dis baie goed gedoen. 

Comment by Cronje Botha on August 10, 2018 at 9:02pm
baie dankie Gerrie, Tersia, Willie, Anita Pieter en Bruwer. Waardeer.
Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:30pm

Mooi foto Cronje.

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:18pm

Baie mooi anderste foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html