Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:28pm

Ditto met alles reeds genoem Michiel

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 9:05am

Pragtig Michiel

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 8:18am

Pragtig

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 8:17am

Pragtige foto Michiel

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:32am

Die helder blommetjies voor sorg dat mens die voorgrond maklik opmerk, met die huisie die agtergrond. Dis goeie komposisie. Die beligting en fokus is ook eersteklas. Let net daarop dat die huisie effens skeef staan. Verder kon jy dalk bietjie meer ruimte bokant die huisie ing bou het. Tog is dit ‘n baie mooi foto. 

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:31am

Die helder blommetjies sorg dat mens die voorgrond maklik opmerk, met die huisie die agtergrond. 

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 6:25am

O Michiel dit lief ek baie en dit is ñ baie goeie komposisie, die ou murasie in die agtergrond trek sommer dadelik die oog. WD! 

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 1:07am

Pragtige foto Michiel.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html