Ek is nie een vir baie editing nie maar hierdie het ek so bietjie ge-over edit. Net die lug want die oorspronklike is baie wit en helder

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 19, 2014 at 7:57pm

Baie oulik met besondere mooi kleure.

Comment by Doretha Kock on June 19, 2014 at 7:56am

Interessante effek!

Comment by Hennie Cronjé on June 19, 2014 at 5:14am

Jy het die blou baie mooi ingesit en dit doen iets vir die foto. Jy kon natuurlik die oorspronklike foto wit en swart gemaak het. Ek het 'n vermoede dit sal baie goed daarin vertoon. Die komposisie van hierdie foto is baie goed.

Comment by Piet Nel on June 18, 2014 at 5:18pm

moo een

Comment by Pieter Steyn on June 18, 2014 at 2:05pm

mooi foto van besige boom soos Ilze sê - kan sien die edit was biejtie kwaai van die take het so pers skynsel

Comment by LIZELLE THOMSON on June 18, 2014 at 12:11pm

Dankie Marenschia en Donald.  Ek waardeer julle kommentaar baie.

Comment by Marenschia Goosen on June 18, 2014 at 11:17am

Lizelle, ek het dieselfde as jy gesê, oor die edit. Dis egter wonderlik om te sien hoe n vaal foto in  n pragfoto verander as jy met kleur speel. Mooi geneem

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 18, 2014 at 10:40am

baie goed gedoen. as jy bietjie rond speel met kontras, ligter of donkerder en met kleurversadiging kom die lug soms baie mooi

Comment by LIZELLE THOMSON on June 18, 2014 at 10:39am

Haha. Thanx.  Die arme boom is nie meer dieselfde noudat dit so gesnoei is nie.  

Comment by Ilze Esterhuizen on June 18, 2014 at 10:29am

Dis n vrek besige boom daai tjom... I like it!!!! :-)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html