Baie dankie vir kommentaar op die olifantfoto.
Hier is ek nie 100% seker...so alle kommentaar/raad word waardeer.
ISO : 200
AP : 6.3
S/S : 1/160
Brandpunt : 62mm

Views: 15

Albums: Van Druten

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:37am
Mooi gedoen
Comment by Pieter Steyn on May 24, 2020 at 7:16am

Mooi een Ella

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:45pm

Pragtig - ek hou van die lig op die sand en stofwolkie by sy agterpoot!

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:41am

Die lig maak hierdie foto spesiaal. Dis pragtig. Dis goed dat die hond se een oog so duidelik wys as fokuspunt. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html