Baie dankie vir kommentaar/raad op my huiswerk van gister. Hennie ek het ook gewonder oor die rooi, maar ek moet noem dat dit die ou tipe rooi stene was.....hulle is maar snaakse kleur.
Iets anders, is kontras te hoog op Olifant?
ISO : 200
AP : 6.3
S/S : 1/640
Brandpunt : 150mm

Views: 23

Albums: KNP

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:46am

Mooi een en goed verwerk Ella

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:07pm

Baie Mooi foto Ella!, En ń mooi groot olifant.

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:56pm

Mooi foto van die reuse dier Ella.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:20pm

Baie mooi, Ella.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:10pm

Fantastiese foto, die ou grote staan nou letterlik die hele foto vol. 

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:22pm

Baie mooi Ella

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:46am

Besonder treffend Ella. Baie skerp en uitstaande kontras.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:12am

Jy sal beswaarlik kontras te hoog maak in wit en swart. Hier is die kontras in die kol en dis 'n pragtige foto. Jy kon dalk die gras bietjie ligter gemaak het, maar verder baie mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 22, 2020 at 10:08am

pragtig skerp en kleur

Comment by Mark on May 22, 2020 at 9:06am

Mooi Swart en wit foto, tekstuur wys mooi op die olifant se vel.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html