Troupant in Krugerwildtuin afgeneem

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 17, 2019 at 3:24pm

WOW PUIK 

Comment by Tina le Grange on April 15, 2019 at 9:42pm

Vrééslik mooi Mark; skerp fokus, helder kleure, ogie is sigbaar en oop bekkie 'n ekstra bonus

Comment by Christa Snyman on April 15, 2019 at 8:42pm

Pragtig, Mark!

Comment by Pine on April 15, 2019 at 7:12pm

Baie Mooi gedoen Mark. Fokus is lekker skerp, kleure pragtig, agtergrond mooi geblur en ň goeie komposisie

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2019 at 6:10pm

Hierdie bly darem maar een van die mooiste voëls. Die foto is ook pragtig met 'n goeie agtergrond. Die kleure is pragtig met 'n goeie komposisie en daardie oop bekkie is 'n bonus. Party mense mag voel die stert moes nie afgesny gewees het nie, maar omdat dit agter die takkie insak, pla dit nie. Baie mooi!

Comment by Rika Schoeman on April 15, 2019 at 5:16pm

Die ligte agtergrond bring die Troupant se kleure baie mooi uit. Pragtig.

Comment by Willie Schoombee on April 15, 2019 at 4:16pm

Mark, baie mooi gefokus en ek sal sê dit grens aan ñ "High Key" weens die helder agtergrond, mooi gefokus op die oog en die snawel. WD!

Comment by Josef Steyn on April 15, 2019 at 3:27pm

Skerp en kleurvol Mark. Lyk of hy iets wil kwytraak!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html