Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankievri almal se kommentaar en dankie Pieter wat die naam bevestig het. Pine daardie dowwe swartkolletjie op die kan was n ander voël se skaduwee kolletjie.
Hier Tsessebe vol modder, hulle hou van modder rol. Hulle is ook die vinnigste bok in Afrika 90km/h
Tags:
Comment
Mark, so mooi by die boom en direkte kyk in die lens.
Agtergrond gee goeie eenvoud - mooi skerp fokus.
Mooi een Mark
bok staan mooi uit teenoor die agtergrond..... wonder oor miershoop bo sy rug
Pragtige bok en foto Mark!! Baie mooi komposisie, fokus en kleur. Interessante inligting ook. Ek stem saam met Anita oor die halo om die bok weens bietjie te veel sharpening.
Pragtig! 90km/h is 'n respektabele draffie.
Baie mooi Mark. Skerp en goeie kleurversadiging. Ek wonder wat hulle gebruik om hul spoedboetes mee te betaal!!
Ek dink die sharpening was 'n klein bietjie baie weens die wit in die boomblare en halo om die bok, maar andersins kan jy trots wees op die foto Mark.
Pragtig! Dis baie goed gefotografeer met 'n goeie komposisie. Die boompie doen baie vir die foto. Baie mooi!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool