Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek waardeer elke opinie. So leer ek. Vandag se foto is in Tshipise se warm bad geneem. Die blou-groen van die vertrek is agv die lig wat deur die veselglas dakplate kom.

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 16 mm
Tyd 1/30 sek
f/8.0
ISO 200
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on November 15, 2019 at 7:40am
Interessant en mooi Elna
Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2019 at 8:54pm

Dit is puik geneem Elna, en dis presies hoe dit daar lyk.

Comment by Christa Snyman on November 14, 2019 at 8:32pm

Baie mooi foto van die swembad, Elna.

Comment by Mark on November 14, 2019 at 5:34pm

Ek was baie jare laas daar, Elna, ruik die swembad water nogsteeds so erg na swael.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2019 at 4:29pm

Interessante beligting. Goed dat jy dit nie aangepas het nie.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 3:41pm

Dis 'n goeie foto om hierdie swembad aan ons oningeligtes te toon. Goed uitgevoer. Dankie hiervoor!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html