selfoon in s&w

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Thursday
Mooi gedoen Donald
Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Goeie foto.  Jy kan dalk bo en regs afsny omdat die beeld links kyk.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

baie goed vir selfoon foto Donald

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Pragtig met baie goeie kontras.

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Donald die swart en wit werk goed, goeie selfoon foto

Comment by Pine on Wednesday

Baie Mooi Donald. S/W werk baie mooi hier!

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Goeie kontras gekry Donald. Jy kan 'n bietjie regs afsny om haar effe eksentries te kry.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Pragtig, Donald.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html