Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on February 26, 2018 at 1:24pm

Pragtige perspektief!

Comment by gabriel parsons on February 25, 2018 at 7:43am

Baie dankie julle dit word waardeer

Comment by Bobby Lowe on February 25, 2018 at 7:27am

Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:04pm

Baie mooi, die bome laat dink mens aan erewag met bajonette.  Goed geneem.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:48pm

Pragtig Gabriel, hou van die diepte wat die laning gee aan die foto.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:09pm

Goeie diepte en herhaling wat jy hier gekry het; ek hou van die atmosfeer van die toneel.

Comment by Lynne Rapson on February 24, 2018 at 5:43pm

Sjoe dis baie mooi!

Comment by gabriel parsons on February 24, 2018 at 5:16pm

Baie dankie julle almal. Johan jy laat my bloos maar ekwaardeer dit.

Comment by Johan Ayres on February 24, 2018 at 4:35pm

Net soos ek nou die dag vir Willie gesê het: As 'n mens 'n oog het vir 'n foto, het 'n mens dit, en jy het dit - hetsy dit argitektuur of natuurtonele is.

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:16pm

Ai Gabriel, as dit nie jou paaie is wat my hart steel nie, dan kry jy dit reg met jou bome!!! BGG mater dis pragtig. Ek dink ook net die geel is bietjie sterk

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html