Kyk volgrootte

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on June 10, 2019 at 11:30pm

Baie, baie mooi.

Comment by Dine Potgieter on June 10, 2019 at 11:13pm

Pragtig - onderste een vir my!

Comment by Susan on June 10, 2019 at 9:44pm

Ai dis fantasties wat jy nie als regkry nie. PUIK, PUIK en nogmaals PUIK vir my.

Comment by Anita du Toit on June 10, 2019 at 7:10pm

Beslis vir my die onderste een.. pragtig Riaan.

Comment by Riaan on June 10, 2019 at 7:04pm

Tina ek't hulle gister in die rotspoele by Seepunt aan die voet van die groot muur gesien. moes maar die heeltyd opi uitkyk vir branders wees

Comment by Pine on June 10, 2019 at 6:39pm

Beide fotos is PUIK Riaan!!! Elkeen is uniek wat dit moeilik maak om een te kies.

Comment by Tina le Grange on June 10, 2019 at 6:29pm

Riaan die Annemone is baie besonders; vertel gerus waar jy hierdie produkte gekry het.

Comment by Elna Geringer on June 10, 2019 at 2:10pm

Ek kan ook nie kies nie......beide het besonderse detail en fokus. BGG Riaan

Comment by Josef Steyn on June 10, 2019 at 1:48pm

Lekker detail op hom gekry Riaan. Mooi kleur ook so tussen al die ander dowwe kleure.

Comment by Magda vd Merwe on June 10, 2019 at 12:19pm

Sjoe dis nou pragtig geneem Riaan.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html